Coenie_strap

 

Boerekos


Boerekos
met Dine van Zyl

 

“Ek kook – soms selfs in die kombuis”.

 


Laai episode een se resepte hier af.
(Krakelinge; Waterblommetjiebredie en Malvapoeding)

Laai episode twee se resepte hier af.
(Oom-en-tante; Hertzoggies; Gemaalde allekrik;
Vissop en Oondgebraaide Lamsblad)

Laai episode drie se resepte hier af.
(Toepens Harderbraai; Ingelegde vis; Soetsuurdeegbrood;
Melksnysels; Rooikool en appel en Draadjiesvleis)

Laai episode vier se resepte hier af.
(Smoorsnoek; Skenkelpastei; Kaiingbrood; Koeksisters; Groenboontjiebredie; Pampoenkoekies; Souskluitjies)

Laai episode vyf se resepte hier af.
(Mosbolletjie; Bobotie; Beesstert,
Hoenderpastei met Skilferkors en fluweelpoeding)

Laai episode ses se resepte hier af.
(Tamatiekos; Roosterkoek; Potpoeding;
Bokvleis - rugstring en boud: Elandpot)

Laai episode sewe se resepte hier af.
(Karringmelkpoeding; Skaapskenkelpot met kluitjies; Niertjies met ‘n suursousie; Viskoekies; Frikkadelletjies in boontjiesop; Telefoonpoeding)

Laai episode agt se resepte hier af.
(Bolandse lamskerrie;  Gebraaide springbokrugstring; Ouma Nonna se mosterdsous; Elrika se mosterdsous; Varkskenkels; Mynardt Joubert se skaapafval; Mynhardt se Brandewynpoeding; Elrika Lesch se rolpoeding)

Laai episode nege se resepte hier af.
(Slaphakskeentjies; Mariana se frikkadelle;
Rosyntjiebrood; Pampoentert; Koekstruif met muskadel)

Laai episode tien se resepte hier af.
(Kobus Du Raan se Seekospot; Pieter Vercuiel se snoeksop; Pieter se skaapstertjiepot; Kitta se soetstowe anyspatats; Sousboontjies;  Outydse gestoofde pitperskes; Tannie Stassen se tapiokapoeding; Snoekkuite)

Laai episode elf se resepte hier af.
(Annatjie se gestopte springbokboud; Charlotte se lamsribbetjie;  Charlotte se Jan Ellis poeding; Marinette se Lewerkoekies; Janine se hart- en niertjieontbyt; Rugstring- en skaapniertjiepastei)

Laai episode twaalf se resepte hier af.
(Pierre se vetkoek; Tamatiesmoor met eiers; Huibrecht se boermeelpap met kaiings; Huibrecht se skuinskoek; Soutribbetjie; Pierre se lewerstappie; Trevor se springbokpot)

Laai episode dertien se resepte hier af.
(Beesstertpot; Skaapnekke;Gortsop; Hoendersult; Pannekoek)


Dine van ZylDie gasvrou, Dine van Zyl, is ‘n ervare skrywer en joernalis, en het dit haar lewenstaak gemaak om boerekosresepte en -gebruike aan te teken, te bewaar en te laat herleef. Sy het reeds vyf boeke oor die onderwerp geskryf en ‘n sesde verskyn later vanjaar. Sy praat met die stem van ‘n Bolander en kus-bewoner. Sy is ‘n kenner van alle aspekte van boerekos – die herkoms, die kultuur, diegebruike, die resepte. As sy hieroor begin Groot Boerekosboekgesels, raak mense eers stil –en dan wil almal saampraat.

Die Groot Boerekosboek is aanlyn beskikbaar en kan sal nou direk by Dine bestel word.

Besoek gerus Dine van Zyl se webtuiste vir meer inligting.



HIer is Boerekos se skakel op kykNET se webblad



Kwêla is in 2007, 2008, 2010 en 2012 deur die
ATKV met ‘n Mediaveertjie bekroon as
Beste gesels- of joernaalprogram


 

 


kykNET

Pieter Cilliers Produksies vervaardig sedert 1998 kykNET se vlagskip-joernaalprogram, Kwêla - wenner van die ATKV Mediaveertjie vir Beste Afrikaanse Joernaal-program in 2007, 2008, 2010 en 2012.

Kwêla

Hierdie week op Kwêla

- Irene Fischer se verhaal
- Abigail Florence: Elves at Work
- Feite & Geite Week 2

  

Gaan loer gerus op ons SMS-blad om nog pryse te sien en ook of jy een van die wenners was.
Volledige bepalings en voorwaardes op die SMS-kompetisie blad


Kwêla


Kwêla-uitsaaitye
kykNET, DSTV-kanaal 144
Regstreeks
Woensdag - 19:30
Heruitsendings
Do - 14:30; Vr - 10:00;
Sa - 00:00 en 18:00;
So - 13:00;
Ma - 08:30 en Di - 02:00

 


Kwela

Kontakbesonderhede

Pieter Cilliers Produksies
posadresPosbus 1174
    Pinegowrie, 2123
teltel: 011 - 789 6780
faks faks: 011 - 789 6647
e-pos info@pcp.co.za
e-pos kwela@pcp.co.za
e-pos kwela@kyknet.co.za