Ons albums


2012

2011

2010

2009

2008

2007

Aanbieders

Agter die skerms

Funnies

 


 


kykNET

Pieter Cilliers Produksies vervaardig sedert 1998 kykNET se vlagskip-joernaalprogram, Kwêla - wenner van die ATKV Mediaveertjie vir Beste Afrikaanse Joernaal-program in 2007, 2008 en 2010.

Kwêla

Hierdie week op Kwêla
- Ons vier saam met Mimi Coertse haar 80ste verjaarsdag
- Denise Newman kuier in die ateljee en gesels oor die nuwe film, Material

- Die avontuurlustige Braam Malherbe en Peter van Kets pak Antarktika en palm 'n derde plek in
- Oom Japie Malan takel op 92 sy 9de agtereen-volgende fietsren

- Susan Coetzer kuier in die ateljee
- Ons ontmoet die jong wynmaker, Howard Booysen

SMS-kompetisie
SMS’e na 33156 kos R1.50
SMS HOWARD na 33156
SMS SUSAN na 33156
Lyne sluit Dinsdae 12:00
Volledige bepalings en voorwaardes op die SMS-kompetisie blad


Kwêla


Kwêla-uitsaaitye
kykNET, DSTV-kanaal 111
Regstreeks
Woensdag - 19:30
Heruitsendings
Do - 14:30; Vr - 10:00;
Sa - 00:00 en 18:00;
So - 13:00;
Ma - 08:30 en Di - 02:00


Kwela



Kontak besonderhede

Pieter Cilliers Produksies
posadresPosbus 1174
    Pinegowrie, 2123
teltel: 011 - 789 6780
faks faks: 011 - 789 6647
e-pos info@pcp.co.za
e-pos kwela@kyknet.co.za