Hierdie week op Kwêla
Ons vier saam met Mimi Coertse haar 80ste verjaarsdag
Denise Newman kuier in die ateljee en gesels oor die nuwe film, Material
Die avontuurlustige Braam Malherbe en Peter van Kets pak Antarktika en palm ‘n derde plek in
Oom Japie Malan takel op 92 sy negende agtereenvolgende fietsren
Susan Coetzer kuier in die ateljee
Ons ontmoet die jong wynmaker, Howard Booysen
Besoek gerus www.kwela.co.za vir die volledige spyskaart
Volg ons op Twitter: Pieter Koen; Mandi du Plooy; Kwela en Facebook.
2011 se video-kompetisie skop in September af.
Al die besonderhede en die inskrywingsvorm is op ons webtuiste beskikbaar.
SMS om te wen!

SMS nommer 33156
SMS'e kos R1.50 en lyne sluit Dinsdae middae 12:00
SMS HOWARD na 33156
SMS SUSAN na 33156
Kwêla-uitsaaitye
kykNET, DSTV-kanaal 111Regstreeks
Woensdag - 19:30
Heruitsendings
Do - 14:30, Vr - 10:30, Sa - 00:00 & 18:00
So - 13:00, Ma - 08:30 en Di - 02:00
