Hierdie week op Kwêla
Kwêla se Amateur Video-kompetisie skop af
Koos Kombuis kuier in die ateljee
Vrouebokser, Andi du Plessis reik na die Olimpiese Spele
Trekklaviermeester, Theo Erasmus deel sy passie vir musiek
Die Vrystaat en Wes-Kaap se streeksfinalisteword aangekondig
Besoek gerus www.kwela.co.za vir die volledige spyskaart
Volg ons op Twitter: Pieter Koen / @Pieter_Koen; Mandi du Plooy / @MandiDPB; Rozanne McKenzie/ @RozMcK Kwela / @Kwela111
en Facebook.
2012 se video-kompetisie skop binnekort af.
Al die besonderhede en die inskrywingsvorm is op ons webtuiste beskikbaar.
SMS om te wen!

SMS nommer 33156
SMS'e kos R1.50 en lyne sluit Dinsdae middae 12:00
Loer volgende week weer in om te sien wat alles op die spel is.
Kwêla-uitsaaitye
kykNET, DSTV-kanaal 111Regstreeks
Woensdag - 19:30
Heruitsendings
Do - 14:30, Vr - 10:30, Sa - 00:00 & 18:00
So - 13:00, Ma - 08:30 en Di - 02:00
