SMS-kompetisie

sms-kompetisieSMS nommer 33156
SMS'e kos R1.50 en lyne sluit Dinsdagmiddag 12:00
Loer volgende week weer in om te sien wat alles op die spel is.

Volg ons op Twitter: Pieter Koen / @Pieter_Koen; Mandi du Plooy / @MandiDPB; Rozanne McKenzie/ @RozMcK Kwela / @Kwela111
en Facebook.

Video-kompetisie

video-kompetisieKwêla Amateur Video-kompetisie 2011
Kwêla se Amateur Video-kompetisie 2011 is nou in volle gang.
Die
kompetisie word vanjaar vir die 10de keer aanbied en word direk na Kwêla uitgesaai. Die kompetisie weer geborg deur ons gereelde vennoot Echo 4x4, asook deur die reisagentskap Live the Journey. Daar was bykans 1.5 miljoen rand se pryse op die spel – die grootste prysgeld  ooit.


Dorp van die Jaar-kompetisie


Baie geluk aan De Rust van die Wes-Kaap - Kwêla en Rapport se Dorp van die Jaar 2011

Graaff-Reinet is op 1 Augustus as Kwêla en Rapport se Dorp van die Jaar vir 2010 aangewys.

Pieter Cilliers Produksies - Gehalte tv-produksies sedert 1989
www.kwela.co.za