Toekennings
Pieter Cilliers en ook die maatskappy en sy medewerkers het oor die jare talle toekennings ingepalm.
Hier is 'n paar daarvan:
- Kwêla
- Kunskafee
- SigNature
- Pasella
- Dokumentêre programme
Kwêla
2010
ATKV Mediaveertjie vir Beste Joernaalprogram: Pieter Cilliers en Marié Minnaar.
ATKV Mediaveertjie vir Beste Insetsel in 'n Nuus of Dieptenuusprogram: Simoné Viljoen vir Aher Arob Bol.
2009
ATKV Mediaveertjie vir Beste Insetsel in 'n Joernaal- en Vermaaklikheidsprogram: Simoné Viljoen vir Erik Holm.
2008
ATKV Mediaveertjie vir Beste Insetsel in 'n Joernaal- en Vermaaklikheidsprogram: Hanné Koster vir Elize Botha Huldeblyk.
ATKV Mediaveertjie vir Beste Aanbieder: Pieter Koen.
ATKV Mediaveertjie vir Beste Joernaalprogram: Pieter Cilliers en Marié Minnaar.
2007
Kwêla - ATKVeertjiewenner vir Beste Joernaal- en Vermaaklikheidsprogram: Pieter Cilliers.
2005
ATKV Mediaveertjie vir Beste Aanbieder: Coenie de Villiers.
ATKV Mediaveertjie vir Beste Onderhoud: Coenie de Villiers en Marié Minnaar.
2004
ATKV-toekenning vir Beste Onderhoudvoerder in Afrikaanse Televisie: Coenie de Villiers.
2003
PCP ontvang die ATKV-toekenning vir die beste insetsel in 'n joernaalprogram vir 'n insetsel op Kwêla: André Calitz.
2002
ATKV-toekenning vir Beste Onderhoudvoerder in Afrikaanse Televisie: Coenie de Villiers.
Kunskafee
2004
Kunskafee wen die Arts and Culture Trust Award
in die elektroniese mediakategorie.
2003
Kunskafee is 'n finalis in die mediakategorie van die Arts and Culture Trust Awards.
2002
Kunskafee is 'n finalis in die mediakategorie van die Arts and Culture Trust Awards.
SigNature
2000
Nazereen Captieux-Bhana ontvang 'n Avanti-toekenning vir Beste Aanbieder.
1999
PCP ontvang twee Avanti toekennings vir SigNature, die program vir dowes.
Pasella
1998
Die ATKV-toekenning vir die tydskrifprogram Pasella.
Dokumentêre programme
2005
My kind is in Londen - ATKVeertjiewenner vir die Beste Dokumentêr in Afrikaans: André Calitz en P
ieter Cilliers.
1997
Die ATKV-toekenning vir die dokumentêr: Van die borsrok bevry.




